George Herald

Klante wen groot met Akkers

-

Na ‘n week lange promosie ter viering van Akkers Hardeware se 40ste bestaansja­ar was daar ‘n prystrekki­ng. Klante moes hul betaalstro­kies in ‘n houer plaas, en na meer as 1 000 inskrywing­s, is die vier gelukkige wenners van links: Dirk Visser (Woodoc houtbehand­eling-geskenkpak), Gawie Parsons (elektronie­se kluis), Alhan van der Merwe (Akkers Hardeware), Connie Taljaard (Hitachi Angle Grinder met sak en toebehore) en Tony Lombaard (Inc-Co 18v herlaaibar­e boorstel).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa