Kulturele groep geniet uitstappie
Die Pacaltsdorp Tradisionele Kulturele Khoisanraad het Saterdag by die Gwaiingriviermond 'n sosiale uitstappie geniet en gebraai.
Nie eens die ongure wind kon hulle geesdrif demp nie.