George Herald

Twee gimnaste, vier goue medaljes

-

Ashli-Mae Niemand (links) en Milan de Villiers van George Voorbereid­ingskool het aan die Madiba Cup-gimnastiek­toernooi deelgeneem. Na dese pronk Ashli-Mae met twee goue medaljes vir trampolien, terwyl Milan ook twee goue medaljes in haar ouderdomsg­roep verwerf het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa