George Herald

Laerskool Blanco hou revue

-

Laerskool Blanco se 2018 revue is oorheers deur superhelde en superskurk­e! Tussendeur het al die leerders van gr. R tot gr. 7 die gehoor verras met hulle vernuftige danspassie­s. Meer foto’s by www. georgehera­ld.com

 ??  ?? Die gr. R-klas besig met hulle dans. Daniel Otto, die polisieman en Soleil van der Merwe. Asha North as een van die katte.
Die gr. R-klas besig met hulle dans. Daniel Otto, die polisieman en Soleil van der Merwe. Asha North as een van die katte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa