George Herald

Spinnekop-speelgoed

-

Watter lekker spelery het hierdie spinnekopp­e nie afgegee nie! Die gr. 2-leerders van Laerskool George-Suid was baie trots op die spinnekopp­e wat hulle gemaak het. Agter, van links: Tiaan Viljoen, Johnathan Tulleken en Janko Nell. Middel: Jazé van der Walt, Payton April en Lauren Daniels. Voor: Elena van Leeuwen en Cara Honeyborne.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa