George Herald

Nuwe gesiggies by preprimêr

-

George Voorbereid­ingskool het onlangs hul preprimêre ope dag gehou. Die nuwe gesiggies was vol afwagting en vreugde.

 ??  ?? Ons gaan sommer nog van baie dinge leer! Van links: Courtney Jones, Beatie Stander (onderwyser), Kaylin Roux, Christophe­r Chowles en Henno Claasen.
Ons gaan sommer nog van baie dinge leer! Van links: Courtney Jones, Beatie Stander (onderwyser), Kaylin Roux, Christophe­r Chowles en Henno Claasen.
 ??  ?? Mandi la Grange (onderwyser) is omring deur die engelgesig­gies. Van links: Meashane Meas, Alia O’Kelly en Juane Truter.
Mandi la Grange (onderwyser) is omring deur die engelgesig­gies. Van links: Meashane Meas, Alia O’Kelly en Juane Truter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa