George Herald

Veilig en knus toegevou

-

Tydens ‘n grondslagf­ase saalbyeenk­oms by Laerskool George-Suid, het Vernette van der Merwe en haar gr. 2-klas vir die leerders die geskenke van die Heilige Gees verduideli­k. Leerders het ook deur hulle toe te vou in hul kombersies, gedemonstr­eer dat die Heilige Gees ons beskerm en laat veilig voel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa