George Herald

‘Koeke en terte’ by kunsteteat­er

-

Koeke en Terte is die tweede vroueaand in 'n reeks wat spesiaal ontwerp is vir getroude en enkelvroue om hulle eie seksualite­it beter te verstaan en aanvaar. Soos al hul ander geleenthed­e, is dit weer tyd vir deftig aantrek - die keer is dit 'n maskerbal. Trek jou mooiste rok aan en kom met 'n masker of hoed.

Koeke en Terte word by die Georgekuns­teteater aangebied op 2 November om 19:00. Kaartjies beloop R120 per persoon en meer as 10 is R100 per persoon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa