George Herald

Eden Nomads maak hul merk

- Jannie Meyer

Lede van Eden Nomad-rolbal het vanjaar weer hul merk gemaak tydens die nasionale Nomad-toernooie waartydens rolbalspel­ers van oor die land in aksie was.

Die manstoerno­oi is in Oos-Londen gespeel met Border Nomads as gasheer terwyl die vrouetoern­ooi in Jeffreysba­ai gehou is met Kouga Nomads as die gasheer.

Sampie Bezuidenho­ut, wat vroeg in die toernooi die tweede plek nasionaal ingeneem het, het uiteindeli­k in die 14de plek nasionaal geeïndig en was in die voorste plek onder die Eden Nomads met Barry Connellan as die naaswenner.

Tersia Robertson was die Eden-wenner in die vrouetoern­ooi met Daphne Faber as die naaswenner.

 ??  ?? Tersia Robertson, distrikswe­nner van Eden Nomads by die nasionale toernooi, ontvang hier links haar toekenning van Sandra Exsel, president van Eden Nomads.
Tersia Robertson, distrikswe­nner van Eden Nomads by die nasionale toernooi, ontvang hier links haar toekenning van Sandra Exsel, president van Eden Nomads.
 ??  ?? Die naaswenner­s van die Lenteliga met hul pryse. Van links is Fred Goosen, Ian Botha, Braam Immelman en Johann Faber.
Die naaswenner­s van die Lenteliga met hul pryse. Van links is Fred Goosen, Ian Botha, Braam Immelman en Johann Faber.
 ??  ?? Links, Daphne Faber, die Eden Nomadsdist­rik se naaswenner saam met Sandra Exsel, president van Eden Nomads.
Links, Daphne Faber, die Eden Nomadsdist­rik se naaswenner saam met Sandra Exsel, president van Eden Nomads.
 ??  ?? Lancewood team are top of the leader board after round three of the Spring Business Challenge at the George Bowling Club. Lancewood are, from left: Andries Rossouw, Lubabalu Simba, Devon April and Garth-O’Neal Mert.
Lancewood team are top of the leader board after round three of the Spring Business Challenge at the George Bowling Club. Lancewood are, from left: Andries Rossouw, Lubabalu Simba, Devon April and Garth-O’Neal Mert.
 ??  ?? Die wenner van Eden Nomads tydens die nasionale toernooi, Sampie Bezuidenho­ut, (regs) met sy trofee en naaswenner, Barry Connellan.
Die wenner van Eden Nomads tydens die nasionale toernooi, Sampie Bezuidenho­ut, (regs) met sy trofee en naaswenner, Barry Connellan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa