George Herald

Dié o.15’s vaar goed in Geolfa junior sokkerliga

-

Hierdie o.15-sokkerspan, wat vanjaar vir die eerste keer aan die George Local Football Associatio­n (Geolfa) se junior liga deelneem, vaar besonder goed en het al gevestigde spanne soos Black Cats en Young Blues goed skrikgemaa­k. Die spanlede is voor van links: Franco Barnard, Daniel Jacobs, Olwam George, Vincent Alicino, Olwethu Mzamo en Demile Els. Agter: Ryan Vigis, Torrien Ravencroft (hoofafrigt­er), Luke de Klerk, Wian Prins, Muhammad Daniels, David Jacobs, Lakhiwe Morgen, Lisakhanya George, Matthew Botha, Anda Morgen en Greg Lowe (medestigte­r).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa