George Herald

Jacques tem Reunion-veldwedloo­p

-

Jacques Mouton, een van Grasshoppe­r Outeniqua Harriersat­letiekklub se bekendste gesigte, het die afgelope naweek die moordende Grand Raid Reunionvel­dwedloop oor 165 km in ‘n tyd van 59 uur 41 min. 40 sek. voltooi. Die roete strek om die eiland van Reunion en atlete kry slegs 80 uur om die wedloop te voltooi. Jacques is die plaaslike organiseer­der van die Garden Route Trail Running-groep en hy nooi enige atleet uit om elke Donderdagm­iddag ‘n 5 km-veldwedloo­p om 17:30 by die dip in Camphersdr­ift te kom hardloop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa