Tien­de ver­jaars­dag­vie­ring van Se­ven Pas­ses ‘n groot suk­ses

George Herald - - Arts & Entertainment -

Die groen­te en vrug­te ta­fel het ook kon­stant be­soe­kers ge­had.

Die weer het op Sa­ter­dag 3 No­vem­ber mooi saam­ge­speel vir Se­ven Pas­ses

I­ni­ti­a­ti­ve se 10 jaar fees­vie­rin­ge wat op die Touws­ran­ten-sport­ter­rein ge­hou is.

Die ge­leent­heid was voor­waar 'n fees met 'n groot ver­skei­den­heid van ak­ti­wi­tei­te wat die kin­ders op die ou end poot­uit ge­laat het.

Mi­mi Mahla­se­la, ge­wil­de ak­tri­se van

7de Laan-faam, het op­ge­tree en die ge­hoor het aan haar lip­pe ge­hang.

Dit was 'n dag wat nie gou ver­geet sal word nie.

Meer foto’s by www.ge­or­ge­he­rald.com

Sien meer foto’s by www.ge­or­ge­he­rald.com Die ak­tri­se Mi­mi Mahla­se­la het haar ge­hoor aan haar lip­pe ge­had.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.