Wyk 3 bly blou met E­ri­ka Bro­wn

George Herald - - News - Mi­chel­le Pie­naar

Wyk 3 se nu­we wyks­raads­lid, E­ri­ka Bro­wn, het gis­ter haar eer­ste raads­ver­ga­de­ring as DA-raads­lid by­ge­woon. Sy is vol­gens ge­bruik in­ge­sweer as raads­lid. Dit volg na­dat Bro­wn die tus­sen­ver­kie­sing ver­le­de Woens­dag

(21 No­vem­ber) in wyk 3 (He­at­her­lands, He­at­her­park, G­len Bar­rie en King Ge­or­ge Park) ge­wen het.

Die DA-par­ty het die wyk be­hou met

80,60% steun. Die voor­lo­pi­ge uit­slag is as volg: DA 1001, ACDP 87 (7%), VF Plus 154 (12,40%) en EFF 0. In to­taal het 1 242 kie­sers hul krui­sies ge­trek (39,87%) waar­van twee be­dor­we stem­me was. Bro­wn glim­lag van oor tot oor wan­neer sy oor dié nu­we uit­da­ging praat. Of­skoon Bro­wn vir die af­ge­lo­pe

15 jaar kleu­ter­skool­on­der­wys ge­gee het, was sy vir et­li­ke ja­re 'n lui­te­nant-ko­lo­nel van die Suid-A­fri­kaan­se Weer­mag in P­re­to­ria waar sy na­vor­sing ge­doen het. Bro­wn en haar man Sid woon reeds 20 jaar in Ge­or­ge. Hul­le het twee seuns, Wal­ter en By­ron.

Sy is vol lof vir die on­ge­loof­li­ke rol wat die buurt­wag­te ty­dens die Ge­or­ge-brande ge­speel het. "Ek wil graag wyk 3 uit­daag om be­trok­ke te raak in hul eie wyk, maar ook in die bre­ër ge­meen­skap," het Bro­wn ge­sê.

Be­trok­ken­heid by die ge­meen­skap lê haar baie na aan die hart. Sy is self deel van ver­skeie uit­reik­pro­gram­me wat on­der­wys ge­ba­seer­de on­der­steu­ning aan ge­meen­skap­pe bied. "My bood­skap aan wyk 3 is: 'Wees die ver­an­de­ring wat jy graag wil sien," het Bro­wn ge­sê.

Fo­to: Mi­chel­le Pie­naar

Die DA-kan­di­daat, E­ri­ka Bro­wn (links), ge­niet ‘n vro­li­ke oom­blik met twee in­wo­ners van He­at­her­lands, Da­wn en Ge­or­ge Horn, ty­dens die tus­sen­ver­kie­sing ver­le­de Woens­dag(21 No­vem­ber).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.