Po­li­sie praat oor die ge­va­re van dwelms

George Herald - - News -

Die Ge­or­ge­ge­meen­skaps­po­li­si­ë­rings­fo­rum (GPF) in sa­me­wer­king met sek­tor­be­vel­voer­ders van sek­tor 2, 3 en 4, het op Don­der­dag 22 No­vem­ber s­ko­le be­soek om met die kin­ders oor hul vei­lig­heid en die ge­va­re van dwelm­mis­bruik, te ge­sels.

La­er­skool K­ret­zens­hoop in Blan­co en Van Ker­vel Skool was deel van die be­soek. Johna­than Mar­tin van He­art­be­a­tFM het sy le­wens­ver­haal van dwelm­ver­sla­wing met die so­wat

300 kin­ders ge­deel.

Van links is: Kapt. Na­ta­sja Jan­se van Vuur­en (sek­tor 2), kapt. Ros­s­mund S­tripp (sek­tor 3) en kapt. An­toi­net­te S­toop (sek­tor4) by La­er­skool K­ret­zens­hoop in Blan­co. Ag­ter staan Johna­than Mar­tin.

Leer­ders by Van Ker­vel Skool spits hul ore.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.