George Herald

365 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders

-

Pacaltsdor­p-polisie het hul 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders Sondagogge­nd by die polisiesta­sie van stapel gestuur. Verrigting­e is deur pastoor Eldon Meyer geopen en 'n kersligser­emonie is vir oorlede slagoffers van geweld gehou.

Verskeie sprekers het bemoedigen­de woorde aan vriende en familieled­e van die slagoffers van geweld gehad.

Die plaaslike polisie, gemeenskap­spolisiëri­ngsforum (GPF), gemeenskap­slede en lede van 'n program vir die bemagtigin­g van slagoffers van misdaad (victim empowermen­t programme), het beloof om dié veldtog vir 365 dae van die jaar uit te voer en nie nét tydens die 16 dae van aktivisme nie.

*The Pacaltsdor­p police station launched their 16 Days of Activism for no violence against Women and Children on Sunday 25 November. The programme was opened by pastor Eldon Meyer and a candle-lighting ceremony for deceased victims was held. Various speakers encouraged friends and family members of the victims and attendees pledged to carry out this campaign for

365 days of the year and not only during 16 Days of Activism.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa