George Herald

Kerkbanke in Lutherse Kerk word ingeseën

-

Die Lutherse Kerk, Pacaltsdor­p het op Sondag 25 November hul nuwe kerkbanke ingeseën. Die geleenthei­d is waargeneem deur, pastoor Chris Hendricks van Kimberley. Van links is pastoor Earl Frans, Raymond Mentor, Mita Mentor (oudste lidmaat in die parogie), Veronica Terreblanc­e en pastoor Chris Hendricks.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa