George Herald

Groeneweid­e hou bring en braai

-

Die Groeneweid­epark-buurtwag nooi alle inwoners van dié gebied na hulle jaarlikse braaidag op Saterdag 1 Desember vanaf 12:00 in die hoof park. Kom geniet die dag en ondersteun die buurtwag. Vir meer inligting skakel Riyadh Abrahim by 073 537 9855.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa