Nu­we buurt­wag vir Pro­te­a­park

George Herald - - News -

Pro­te­a­park het ‘n splin­ter­nu­we buurt­wag wat dié woon­buurt tot by die Gar­den Rou­te Mall be­dien.

P­re­ra-buurt­wag (Pro­te­a­park, Ro­se­moor E­sta­tes Re­si­dents As­so­ci­a­ti­on), sluit in ‘n ge­deel­te van Ro­se­moor (van­af Mil­ler­straat) en die he­le Pro­te­a­park tot by die Gar­den Rou­te Mall. Die­ge­ne wat hul goeie werk wil on­der­steun kan die buurt­wag kon­tak by: raads­lid In­go

074 400 1541 / I­van S­peel­man 073 349 1131 / Moe­ga­mat Coet­zee 061 964 3758.

Voor­sit­ter van die buurt­wag, I­van S­peel­man (voor), en sy span: An­ne­ma­rie Goo­sen, Ve­ro­ni­ca Pie­ter­sen (se­kre­ta­res­se), Ka­rin Ma­ze­na, Mit­re For­tuin, Sie­na Wind­waai, Pie­ter Sy­fers (on­der­voor­sit­ter), Moe­ga­mat Coet­zee (ko­ör­di­neer­der), raads­lid Hen­drik In­go, Na­ta­sha Han­se en An­nie In­go.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.