In­sa­me­ling vir PDSA

George Herald - - At Your Servicce -

'n T­wee­jaar­lik­se geld­in­sa­me­ling vir die Ge­or­ge Pe­op­le's Dis­pen­sa­ry for Sick A­ni­mals (PDSA), die Paws in Need Run, word op Son­dag

2 De­sem­ber deur Bi­kers vir Lief­da­dig­heid on­der lei­ding van An­ton en Leigh-An­ne Mey­er ge­doen. Die deel­ne­mers ver­trek om 11:00 in 'n kon­fooi van die C­hec­kers-par­keer­a­rea by Pad­dagat (St

Ge­or­ge's S­qua­re) on­der lei­ding van Ge­or­ge­ver­keers­diens­te. Van­daar volg die roe­te na die Gar­den Rou­te Mall, regs op die N2 en weer regs by die T­hem­ba­let­hu­af­rit in Sand­kraal­weg­op na die PDSA. Kof­fie en pan­ne­koek sal daar te koop wees.

E­ni­ge per­soon met e­ni­ge voer­tuig word ge­nooi. Deel­ne­mers word ge­vra om sak­ke hon­de­kos, blik­kies­kos, kom­ber­se of 'n speel­ding te bring. Al­le do­na­sies gaan di­rek aan die PDSA-be­stuur oor­han­dig word. E­ni­ge kon­tant­do­na­sies kan di­rek aan hul­le ge­doen word.

Lan­dy Wor­ld on­der lei­ding van

Craig An­der­son is 'n me­de­borg van van­jaar se ge­leent­heid.

"Ons pas­sie vir die­re spreek van­self. Hul­le kan nie vir ons sê as hul­le seer of hon­ger het nie - al wat ons kan doen, is om die le­we vir hul­le ook ge­mak­lik te maak. Per­so­ne wat wel al in 'n be­hoef­ti­ge dier se oë ge­kyk het, sal dit ver­staan," sê An­ton.

Men­se wat nie die ge­leent­heid kan by­woon nie, maar graag iets vir die die­re wil gee, kan dit af­gee by Gal­lie Sweis of Lan­dy Wor­ld.

Vir meer in­lig­ting, bel An­ton by 083 382 4510 of Leigh-An­ne by

082 417 6861.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.