Leer­ders se hand­werk te koop

George Herald - - In Focus | In Fokus -

Van Ker­vel-leer­ders ver­vaar­dig jaar­liks ver­skeie hout- en sweis­ar­ti­kels. Die pu­bliek kan hier­die ar­ti­kels by die skool se Kers­mark­ver­ko­ping aan­skaf. Die ver­ko­ping is op 30 No­vem­ber van 09:00 tot 13:00. Die leer­ders wat met hul han­de­werk spog is ag­ter, van links: Mat­thew van Rens­burg, Curt­ley Al­lah en Hugo We­ster­huis. Voor: Bon­ga Ji­ka­na en Ma­si­zo­le Fe­ca­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.