Die gr. 4 tot 7-leerders is voor, van links: Kyle Carelse en Layton Bokhary. Ry 1: Caelum Kearns, Masturah Davids en Mecaylin Britz. Ry 2: Faith Moses, Keagan da Silva en Sioxolo Bandezi. Ry 3: Keisha Louis, Tatum Titus en Ambrosia Bathon. Ry 4: Keeyan Kearns, Mornechia Joubert en Tiffany Prins. Ry 5: Esihle Bobotyana, Lynette Ssesewangude, Cingisisa Ngoloyi en Branwill Jafta. INLAS: Tarryn-leigh Arendse. INLAS: Tarryn-Leigh Arends Laerskool George-Suid is baie trots op drie van hul rugbyspanne wat hierdie jaar tydens die rugbyseisoen uitgeblink het.