Wiskundewenners ontvang sertifikate
Gr. 1 tot 7 leerders van Dellvillepark Primêr het aan die Conquesta wiskunde-projek deelgeneem en sertifikate ontvang vir hulle prestasies.