Dra­ma en woord­kuns­stu­den­te ver­eer

George Herald - - Schools | Skole -

Leer­ders van ver­skil­len­de Ge­or­ge-s­ko­le, wat on­der­rig ont­vang by Tru­die Nie­haus Woord­kuns, het by die jaar­eind­se­re­mo­nie, wat op 2 No­vem­ber in die Ge­or­ge­kuns­te­te­a­ter ge­hou is, di­plo­mas en tro­feë ont­vang. Hier is Ilo­na K­leyn, gr.11-leer­der by Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua, wat ‘n tro­fee vir haar y­wer en toe­wy­ding van ne­ge jaar as stu­dent van Tru­die Nie­haus Woord­kuns ont­vang het, saam met Nie­haus.

Sien fo­to­ga­le­ry by www.ge­or­ge­he­rald.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.