‘Be­jaar­des in fo­kus’ gee se­ni­ors nu­we hoop

George Herald - - Arts & Entertainment - My­ron Ra­bi­no­witz

Meer as ‘n 150 be­jaar­des het ’n vroeë Kers­fees op Don­der­dag 22 Ok­to­ber in die Park­de­ne-ge­meen­skap­saal ge­niet. Die gas­te is ge­trak­teer met ‘n heer­li­ke ete en prag­ti­ge mu­siek wat ge­le­wer is deur Andrew Cloe­te, S­ha­ney Ce­dras en S­hand­re Ga­wie.

Die vi­sie om be­jaar­des, wat in die hoof­stroom van die sa­me­le­wing af­ge­skeep word, se le­we weer op te hel­der en nu­we hoop te gee, is ge­ï­ni­si­eer deur pas­to­re Kla­sie Ma­ne­vil­le, Pe­ter A­pol­lis en Hil­ton Lan­ge­veldt.

Vol­gen­de jaar be­plan hul­le ‘n baie gro­ter ge­leent­heid met heel­wat meer be­jaar­des.

Fo­to: My­ron Ra­bi­no­witz

By die Be­jaar­des in Fo­kus-ge­leent­heid is van links: pas­toor Hil­ton Lan­ge­veldt, pas­toor Kla­sie Ma­ne­vil­le en pas­toor Pe­ter A­pol­lis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.