George Herald

Die rook draai onder span Kloppers se rolballe

- Jannie Meyer

Kloppers, wat deesdae rol dat die rook draai, kom vanaand (Donderdag) teen die gedugte Supporters in die Love 4 Vintage FNB Insurance Somerliga vir besigheids­panne te staan, maar meer as rook onder die balle sal nodig wees om die voortou in die laaste ronde in te neem.

Supporters het, soos Kloppers, al sterker deurgekom soos die liga gevorder het en vanaand se stryd is 'n maak of breek vir beide spanne.

"Die rook draai nou onder ons balle," het Hein Botha van Kloppers gespog en glo dat hulle nou vol selfvertro­ue is. 1 Supporters 46; 2 Disasters 42; 3

Kloppers 40; 4 KTV 40; 5 Spoed 38; 6 Vorster Motors 37; 7 Accidental Bowlers 37; 8 Bruwer Reynolds Prokureurs 37;

9 JB Motors 36; 10 Miskruiers 35; 11 Kommaweer Stoffeerde­rs 35; 12 Mac Dee Hops 35; 13 York Auto 35; 14 Bowling Stones 34; 15 Toyota Butz & Gutz 33; 16 The Privates 31; 17 Seamans Renault 31; 18 Talisman 30; 19 4 Musketeers 30; 20 Frikkie 29;

21 Diva's 28; 22 Just Property 27; 23 Jack's Paint & Hardware 23; 24 Magic Rollers 23; 25 Ricoh 22; 26 Mend a Bath 21; 27 Butter Bowls 20; 28 Biltong & Braai 17.

 ??  ?? Span Toyota Butz & Guts se lede wat baie ingenome was met hul vertoning tot dusver. Van links is Tiaan Lategan, Jacques Foster, Danie Liversage en Kobus van Wyk.
Span Toyota Butz & Guts se lede wat baie ingenome was met hul vertoning tot dusver. Van links is Tiaan Lategan, Jacques Foster, Danie Liversage en Kobus van Wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa