George Herald

Eden-driekamper­s puik in PE

-

Heelwat driekampat­lete uit Eden het in Port Elizabeth aan die Standard Bank 5150 Nelson Mandelabaa­i en Standard Bank FUNTRI deelgeneem.

Dié byeenkoms was deel van die gewilde internasio­nale Ironman-reeks.

Franna Vorster, Grant Lindeque en

Tina van Wyk het elk eerste geëndig in hul onderskeie ouderdomsg­roepe en twee van Eden se belowendst­e juniors, Linél Engelbrech­t en Christian Hattingh, was algeheel tweede. Verskeie ander atlete het top-10plekke behaal wat getuig van die talent in Eden.

Uitslae van atlete uit Eden is as volg:

Standaarda­fstand (1.5 km-swem, 40 kmfietsry, 10 kmhardloop): Vroue

Tina van Wyk (eerste: vroue 5559).

Sunet Liebenberg (sesde: vroue 40-44). Madré van Zyl (14de: vroue 35-39). Annemarie Cronje (16de: vroue 35-39). Mans

Franna Vorster (eerste: mans 45-49).

Kobus Boshoff (7de: mans 45-49).

Malan du Preez (17de: mans 45-49).

Jaco Steynberg (18de: mans 45-49). Fanie Botha (19de: mans 45-49).

Quintin Muller (24ste: mans 45-49). Jacques Tulleken (25ste: mans 45- 49). Pieter Wolmarans (42ste: mans 45-49). Grant Lindeque (eerste: mans 40-44). Walter Lutch (8ste: mans 40-44).

Rico Groenewald (7de: mans 35-39). PM Visser (67sste: mans 35-39).

FunTri (450 m-swem, 20 km-fietsry, 5 kmhardloop):

Junior vroue

Linél Engelbrech­t (Fun Event) 2de plek juniors en 3e plek vroue.

Junior mans

Christian Hattingh (Fun Event) 2de plek juniors en 2de plek mans. Eden se Franna Vorster was eerste oor die eindstreep (mans 45-49) tydens die pas afgelope Standard Bank 5150 Nelson Mandelabaa­i and Standard Bank FUNTRI in Port Elizabeth.

 ??  ?? Linél Engelbrech­t (Fun Event) was tweede in die junior afdeling en algeheel derde onder die vroue.
Linél Engelbrech­t (Fun Event) was tweede in die junior afdeling en algeheel derde onder die vroue.
 ??  ?? Christian Hattingh (Fun Event) het ‘n puik tweede plek onder die juniors en in die mansafdeli­ng behaal.
Christian Hattingh (Fun Event) het ‘n puik tweede plek onder die juniors en in die mansafdeli­ng behaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa