Man ver­koop glo dag­ga op Fa­ce­book

George Herald - - News -

‘n Man van Ge­or­ge, P­hil­li­pus Coen­raad Swart (33), het Vry­dag 16 No­vem­ber in die Ge­or­ge-land­dros­hof op aan­klag van dag­ga­han­del ver­skyn. Swart is ver­le­de week in heg­te­nis ge­neem ná die po­li­sie dag­ga met ‘n straat­waar­de van R10 000 in sy be­sit ge­vind het. Vol­gens die Val­ke se woord­voer­der, kapt. P­hi­la­ni N­kwa­la­se, word daar be­weer dat Swart sy dag­ga op Fa­ce­book ge­ad­ver­teer het waar­na skool­kin­ders op die ad­ver­ten­sie ge­re­a­geer het. Hy is vry­ge­laat op ‘n waar­sku­wing en moet weer op

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.