Athletics SWD awarded its top athletes for 2018 at a function at the Wilderness Hotel last Thursday. Top awards went to Antonio Farmer (sportsman and race walking athlete of the year) and Meike Strydom (sportswoman and track and field athlete of the year). Deidre Cloete was there to capture the moment for the George
Herald and its readers.
Gehalte gholf is vanjaar tydens die gewilde jaarlikse King's Classic by die Dolphins Creekgholfklub gesien toe 'n groot aantal spelers opgedaag het.
Die formaat was 'n ‘2 Ball Alliance IPS Scramble Drive’ wat die deelnemers ooglopend baie geniet het.
Dolf Groenewald en Dumay Boulle het met 89 punte die kompetisie gewen met Brett van Vuuren en André Barnard (83 pte) as naaswenners.
Die ander uitslae is: 3 Johan Heyl en Ben Erasmus (81 pte), 4 Koegie Koegelenberg en Colleen Beukes-Lions (79 pte), 5 Gert van Rooyen en James Barnard (79 pte), 6 Gys en Japie Genis (79 pte), 7 Darryl King en Mymie Oosthuizen (79 pte).
Naaste aan die pen: Dolf Groenewald 1/10 en Koegie Koegelenberg 9/18.
Sukkel Beker: Johan de Lange; Aubrey Scheepers.
King Spot: Dolf Groenewald en Dumay Boulle.
Chipping: Japie Genis.
Die borge wat die kompetisie moontlik gemaak het, was Nolene King, Darryl King en Niel Theron Gholfers Club,