George Herald

Gimnaste bring medaljes huis toe

-

George Voorbereid­ingskool is trots op twee van hul gr. 3-leerders wat by die WP-gimnastiek­proewe in Kaapstad uitgeblink het.

 ??  ?? Nathan Swart (gr. 3) het ‘n bronsmedal­je verwerf.
Nathan Swart (gr. 3) het ‘n bronsmedal­je verwerf.
 ??  ?? Kate-Lynn Ehlers (gr. 3) het twee goue medaljes verwerf.
Kate-Lynn Ehlers (gr. 3) het twee goue medaljes verwerf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa