George Herald

Wikkel die lyfies tot in Nederland

-

Laerskool George-Suid is trots op hierdie leerders wat vanjaar eerste gekom het by die SA Hip Hop-kampioensk­appe. Hulle sien nou uit om aan die wêreldkamp­ioenskappe in Nederland te gaan deelneem. Agter, van links: Janeca Grobler, Ruben Volschenk en Kayla van der Heyde. Voor: Karli Nell, Janél Hugo en Shani Jacobs.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa