George Herald

Loeries maak die regte skuiwe

-

Die George-Suid Junior Skaaktoern­ooi het Saterdag 27 Oktober plaasgevin­d. Meer as 60 leerders het deelgeneem. Hierdie leerders het onder die toptien geëindig. Van links: Carlo Bezuidenho­ut (negende), Liam de Waal (tweede), Hanko Scholtz (eerste) en Lukas Booysen (sesde).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa