George Herald

Die bal hop reg vir tennisspel­ers

-

Die GSF-leerders van Laerskool George-Suid het hulle uitstekend van hul taak gekwyt toe hulle deelgeneem het aan die Rooi- en Oranjebalt­ennistoern­ooi wat deur baie skole van die omgewing bygewoon is. Die Rooi- en Oranjebals­euns en die Oranjebald­ogters het goue medaljes verower en die Oranjebalm­eisies het goue en silwermeda­ljes ontvang.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa