George Herald

Beste atlete in die skool

-

Hierdie Laerskool George-Suid uitblinker­s staan trots met die trofeë wat hulle verower het by die kleurespor­t. Agter, van links is Jordan Lindsay (senior victor ludorum) en Ruben Snyman en Malan Walters wat die junior victor ludorum trofee deel. Voor is Nicole Barnard (junior victrix ludorum) en Gillian Hector (senior victrix ludorum).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa