George Herald

Kwagga Trust bedank rolspelers vir gholfdag

- Lees die volledige berig by www.georgehera­ld.com.

Die SPW Kwagga-gholfdag is weer vanjaar op 30 November op Fancourt ten bate van die Kwagga Trust aangebied. Die Kwagga Trust, asook Hoërskool Outeniqua, die enigste begunstigd­e van die trust, spreek graag sy opregte dankbaarhe­id teenoor die hoofborg, Sanlam Private Wealth, asook Lynn Schroeder BMW, Shell Kraaibosch en Hollard uit. Groot dank aan alle ondersteun­ers wat die dag moontlik gemaak het: die borge, die ouerkomite­e, spelers - waaronder oud-Kwaggas en Kwagga-gholfouers asook die afslaers.

 ??  ?? Die vierbal wat met die louere weggestap het, was die spelers van Smart Office Connexion. Van links: Marcel de Ridder, Colin Hougaard, Zane Pretorius en Dimitri Theuopholi­s. Dié gelukkige span het onder andere ‘n spoggerige prys by die luukse Sky Villa Boutique Hotel in Plettenber­gbaai gewen.
Die vierbal wat met die louere weggestap het, was die spelers van Smart Office Connexion. Van links: Marcel de Ridder, Colin Hougaard, Zane Pretorius en Dimitri Theuopholi­s. Dié gelukkige span het onder andere ‘n spoggerige prys by die luukse Sky Villa Boutique Hotel in Plettenber­gbaai gewen.
 ??  ?? Afslaer Louis van Rensburg.
Afslaer Louis van Rensburg.
 ??  ?? Herman Hengeveld van die Fancourtgh­olfkomitee (links) en Cliff Botha, gholfjoggi­e van die wêreldbeke­nde Spaanse gholfspele­r, Miguel Jiménez, by die geraamde veilingite­ms van Jiménez. Botha se teenwoordi­gheid het die dag spesiaal gemaak.
Herman Hengeveld van die Fancourtgh­olfkomitee (links) en Cliff Botha, gholfjoggi­e van die wêreldbeke­nde Spaanse gholfspele­r, Miguel Jiménez, by die geraamde veilingite­ms van Jiménez. Botha se teenwoordi­gheid het die dag spesiaal gemaak.
 ??  ?? Die “rooi span” by die bof wat deur Sportscent­re geborg is,Van links: Willie en Marian Balt, Johnny Visser en Wynand Potgieter.
Die “rooi span” by die bof wat deur Sportscent­re geborg is,Van links: Willie en Marian Balt, Johnny Visser en Wynand Potgieter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa