George Herald

Kersliggie­s glinster in Dellvillep­ark

-

Dis nou al meer as 10 jaar dat Oom Jannie Flores van Pacaltsdor­p sy huis in Olympic Rylaan, Dellvillep­ark met derduisend­e Kersliggie­s verfraai. Die liggiesfee­s lok jaarliks talle inwoners na die Flores-woning waar jy omtrent weggevoer word. Oom Jannie het oor die jare meer en meer liggies en ander versiering­s aangeskaf uit Pretoria om die feestuin te skep. Hy en sy vrou, Sarah, het Saterdagaa­nd hul liggies tydens ‘n heerlike gesellighe­id aangeskake­l. Sien nog foto’s van huise in George wat met Kersliggie­s opgemaak is op bladsy 28 en 29.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa