Pa­calts­dorp ska­kel lig­gies aan

George Herald - - News -

Die Pa­calts­dorp Le­raars­fo­rum het lei­ding ge­neem by die aan­ska­ke­ling van Pa­calts­dorp se Kers­fees­lig­gies by die Pa­calts­dorp Am­fi­te­a­ter op Son­dag 16 De­sem­ber.

Pas­toor Al­len S­pies het die men­se van Pa­calts­dorp in sy Kers­bood­skap ge­vra om ne­de­rig te wees soos Je­sus Chris­tus, lief­de te be­toon teen­oor ons naas­te en in lief­de om te gaan met me­kaar.

Hy het ook ver­wys na die ge­weld teen vroue en kin­ders en die on­no­di­ge ge­weld en moor­de in die ge­meen­skap.

Mar­gie (links) en Al­bert Bok, saam met Ol­ga Hec­tor en Ro­sie Pie­ter­se het die koel weer trot­seer by die aan­ska­ke­ling van die lig­gies.

Ge­or­gie Hen­dricks (links), Di­nah Hen­dricks, Hen­ry Ma­troos, Pie­ter en Zel­da Ja­cobs saam met Val­di­ne Cook (voor) was bly om die ge­leent­heid te kon by­woon.

Pas­toor Al­len S­pies (links), Pas­toor Ben­ja­min Au­gust en Jo­na­than Gel­der­bloem, die or­ga­ni­seer­der van die aand.

He­ster en Mark Pock­pass het hul­le ga­te uit ge­niet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.