George Herald

SA skaakkampi­oenskappe wag op hulle

-

Die opgewonde gesiggies van 130 jong skaakspele­rs het Saterdagog­gend, 15 Desember, die George-lughawe begroet. Dié lede van die Edenskaaks­pan uit die Tuinroete-distrik is gekies om vanaf 15 tot 21 Desember aan die SA junior skaakkampi­oenskappe in Boksburg, Johannesbu­rg, deel te neem. Kinders van regoor die land neem deel in ouderdomsg­roepe o.8, o.10, o.12, o.14, o.16, o.18 en o.20. Die Eden-skaakspan het in die verlede ook spelers opgelewer wat Suid-Afrika op internasio­nale vlak verteenwoo­rdig.

 ?? Foto: Kristy Kolberg ??
Foto: Kristy Kolberg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa