George Herald

George is ‘n gawe plek om te bly

-

George Herald het in die aanloop na die feesseisoe­n 'n reeks van drie artikels geplaas waarin inwoner Joh Groenewald George se lof besing. Die insiggewen­de artikels herinner inwoners waarom hulle so bevoorreg is om hier te woon en maak mense van elders sommer groen van jaloesie en lus om ook hierheen te verhuis. Lees die artikels aanlyn by www.georgehera­ld.com deur bloot 'Joh Groenewald' by die soekskakel in te sleutel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa