K­lein Lay­lah ge­doop

George Herald - - In Focus | In Fokus -

Lay­lah da Sil­va is vroe­ër die maand in die Con­gre­ga­ti­o­nal kerk in Pa­calts­dorp deur eer­waar­de Ger­hard Hu­man ge­doop. Haar prag­ti­ge doop­rok­kie is reeds ge­slag­te in die fa­mi­lie aan moe­ders­kant, en al ou­ma­groot­jie Cathleen A­rend­se (links) se ag­ter­klein­kin­ders is daar­in ge­doop. Haar oud­ste klein­kind, El­roy Heyns (45) is eer­ste in die rok­kie ge­doop. Saam met A­rend­se is haar dog­ter, Ivy da Sil­va, en Lay­lah in haar ma, Lie­sl, se arms.

K­lein Lay­lah saam met haar ou­ers, Lan­ce S­teyn en Lie­sl da Sil­va, by die doop­e­te wat by I­si­bin­di Fo­rest Retre­at (voor­heen K­we­lan­ga Lod­ge) in Hans­moe­s­kraal ge­hou is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.