George Herald

Kommaweer kan rolballiga buit

- Jannie Meyer

oorwinning­s Komma weerdie vanaand as stryd Bed s vir deur Na kampioene besigheid spanneguns­telinge die' n& te paar Foa m tree Ou ten i qua rolbalklub( Donderdag) in goeie is Stoffeerde­r s Somer ligauit die om die Relax wat word. Accidental die Na voorlaaste hul oorwinning aangebied Bowlers reeks in is oor die met punteleer span, Stoffeerde­rs 58 Bowling los met voor ses Stones, op nou ligapunte die met 52. voor Maar die naaste maklik gaan die 'n rekordoorw­inning byna dit nie onmoontlik­e wees nie. oor Bowling moet Kommaweer vermag Stones om sal te behaal Die ander ten einde spanne die is topposisie reeds te ver in agter te neem. en het laaste feitlik wedstryde geen hoop te wen meer nie. om die liga in die

om Die 18:00 wedstryde op die begin bane van soos die gewoonlik Ou ten i qua rolbalklub alle belangstel­lendes in Airwayweg, is welkom Heatherpar­k, om dit gratis en by Die te woon. prysuitdel­ing behoort teen net na 20:00 plaas te vind. Al die spelers gaan met 'n gratis biefstuket­e vergas word terwyl plaaslike kunstenaar­s vir die vermaak gaan sorg. Nie-spelers kan ook biefstuket­es teen R100 per ete bestel en saam smul, maar moet dit so vroeg as moontlik doen.

Intussen is die beplanning vir die volgende reeks, wat binnekort begin, reeds ver gevorder en die meeste spanne het te kenne gegee dat hulle weer in aksie gaan wees. Voornemend­e borge wat by die skouspel betrokke wil raak kan nou reeds by die klub navraag doen.

 ?? Foto: Jannie Meyer ?? Stefan (Stefaans) en Ciny (Cinderella) de Jager van Love 4 Vintage wat vir verskeie reekse as hoofborg opgetree het, het ‘n prys ontvang vir hul steun aan die handelslig­a. Hier staan klubpresid­ent Greg Young (regs)by hulle.
Foto: Jannie Meyer Stefan (Stefaans) en Ciny (Cinderella) de Jager van Love 4 Vintage wat vir verskeie reekse as hoofborg opgetree het, het ‘n prys ontvang vir hul steun aan die handelslig­a. Hier staan klubpresid­ent Greg Young (regs)by hulle.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa