George Herald

R10 000 borg vir vermeende dwelmbaas

-

Die vermeende dwelmbaas, Philip Meas (48) is Maandag 4 Maart in die George-landdrosho­f vrygelaat op

R10 000 borgtog.

Dit kom ná hy en drie ander verdagtes in Februarie, tydens 'n geïntegree­rde operasies in Conville en George in hegtenis geneem is. Dwelms met 'n beraamde straatwaar­de van R6 000, R1 000 kontant asook onwettige wapens is in hul besit gevind en gekonfiske­er. Meas en 'n vroulike verdagte, Nicolene Meas, verskyn weer op 30 April. Die ander twee verdagtes het nog nie in die hof verskyn nie.

- Kristy Kolberg

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa