George Herald

Plaaslike groep na internasio­nale konferensi­e

-

Pastoor Jannie Horne (in blou pak) van Eagle’s Nest Ministries en ‘n groep van 14 vroulike lidmate van verskillen­de kerkdenomi­nasies in Mosselbaai, George en Kaapstad het hierdie week vertrek op ‘n besoek aan Rio in Brasilië waar hulle komende naweek, 15 tot 17 Maart, ‘n vrouekonfe­rensie gaan bywoon. Die tema is ‘Aanbidding tot die uiterste’. Angelina Naidoo van George is die hoofspreke­r.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa