George Herald

Slim skaakspele­rs

-

Laerskool Blanco is trots op die leerders wat in die Georgeskol­eskaakspan opgeneem is. Heel agter: Heidi Mostert, skaakkoörd­ineerder. Agter, van links: Juvan Taljaard, Luzandri Kuyler, Danika Nel, Van Rooy Smit, Ivan Koen en Ackim Sheldon. Voor: Regardt du Preez, Sonja Greffrath, Markus Herholdt, Ebert le Roux, Nina van Niekerk en Anje van Niekerk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa