George Herald

Spelers ontvang welverdien­de sertifikat­e

-

39 leerders van Laerskool George-Suid het op Saterdag 8 Februarie aan die George-skaakproew­e by Denneoord Primêr deelgeneem. Dié o. 10-spelers het pragtig gevaar en kan met reg met hul sertifikat­e spog. Van links is Michael Godbeer (4de plek), Reinhardt Prins (9de plek) en Lukas Booysen (2de plek).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa