George Herald

Groente hou jou gesond

-

Morné en Lantie Gricius van Loerie Bakkery wat vanjaar inkleurboe­ke Groente Pret vir St Paul’s Primêr geborg het, het met die leerders saamgestem dat groente eet jou gesond en sterk maak, en dit was veral die seuns wat koppe geknik het. Van links is Calista Swarts, Morné Gricius en Unathi Yantolo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa