George Herald

Skaakbord vir hulle ‘n oop boek

-

Skaakspele­rs van George Voorbereid­ingskool het baie goed gevaar in die Eden-skaakproew­e wat in die eerste naweek van Maart in Calitzdorp gehou is.

 ??  ?? Die dogters het die regte skuiwe gemaak in die o.10 dogters-afdeling. Van links: Anina Badenhorst (6de), Kaila Steyn (7de) en Garlan Gouws (4de). Hierdie leerders het uitstekend gevaar in die o. 10 ope-afdeling. Hulle is agter, van links: Ross Taljaard (2de), Owen Smith (14de), Lukas Arpin (5de) en Waldo Schulze (8ste). Voor: Sydney Michaels (1ste) en Arno de Jager (12de).
Die dogters het die regte skuiwe gemaak in die o.10 dogters-afdeling. Van links: Anina Badenhorst (6de), Kaila Steyn (7de) en Garlan Gouws (4de). Hierdie leerders het uitstekend gevaar in die o. 10 ope-afdeling. Hulle is agter, van links: Ross Taljaard (2de), Owen Smith (14de), Lukas Arpin (5de) en Waldo Schulze (8ste). Voor: Sydney Michaels (1ste) en Arno de Jager (12de).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa