George Herald

Oakdale-atlete in die binnebaan

-

Tydens die Eden-kampioensk­ap op Saterdag 23 Februarie, is 22 atlete van die Hoër Landbousko­ol Oakdale in die Eden-span ingesluit. Hulle het Saterdag 9 Maart in die Paarl aan die Wes-Kaapse kampioensk­ap deelgeneem. Agter, van links: JL van Rensburg, Roann Joubert, Righardt Stander, Marnitz Mellet, Jandré Jordaan, Zach Stander en Gino de Witt. Middel: Philip Kleynhans, Keagan Coerecius, Dirco Louw, James Jonker, Dihan Rabe (George), Petri Steyn en Markus Viljoen. Voor: Simeon Oosthuizen, Marcel Strydom (George), Armand Combrinck, Jared Erasmus, Louis Fourie, Pienie Pienaar, Morné Scheepers en Hennie du Plessis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa