George Herald

Troeteldie­rsorg is pret

-

George-Suid Preprimêr se kleinspan het in die laaste week van Februarie besoek ontvang van veeartsass­istant, Ria Groenewald, en haar geliefde hond, Kensey. Sy het die kinders meer geleer oor hoe om na hul troeteldie­re om te sien en hulle baie lief moet hê. Agter, van links: Ian Stanley, Ené Coetzee, Jordan van Wyk, Lané Boshoff, Kara van Niekerk, Wean Barnard, Mieke de Waal, Jason Pent zen Alexander Helberg. Voor: Niam Venter, Beoné Jonck, Dané Blignaut, Johann Thomas Swanepoel, Zanli Fourie, Daniël Nitsckie, Jacques Pienaar, Beunicke Grobler, Liam Hulme, Sion Thiart en Lizzie le Roux.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa