George Herald

Sendelinge na Japan

-

Die George Moedergeme­ente het ‘n nuwe sendelinge­gpaar, Elmar en Nadine du Randt na Japan gestuur. Hulle vertrek op 29 Maart op ‘Missie Japan’, waarby ‘n paar gemeentes van Swellendam, Oudtshoorn en George betrokke is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa