George Herald

Voortrekke­rs geniet leersame uitstappie

-

Blanco-Niqua Voortrekke­rs het op 1 Maart by die Keurrivier­brug gaan rommel optel en is daarna na Tobie McDonald se hopsplaas waar hy hulle meer vertel het van die manlike en vroulike hopsplante en hoe dit geplant, geoes, gestroop en verwerk word.

 ??  ?? By die Keurrivier­brug waar die jongklomp rommel opgetel het. INLAS: Tobie McDonald het interessan­te inligting met die Voortrekke­rs gedeel.
By die Keurrivier­brug waar die jongklomp rommel opgetel het. INLAS: Tobie McDonald het interessan­te inligting met die Voortrekke­rs gedeel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa